| » Afrikaans.be - Afrikaanse nuus, literatuur, musiek en skakels vir enigiemand met 'n belangstelling in Afrikaans en Suid-Afrika, veral gemik op belangstellendes in Europa. |
| » Afrikaanse Klub - Nie-winsgewende Afrikaanse klub vir alle Suid-Afrikaners ter vestiging en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse kultuur in Nieu Seeland. |
| » Beweging vir Christelik-Volkseie Onderwys - Onafhanklike skolenetwerk in Suid-Afrika met ongeveer 50 lede. |
| » Die Roepstem - De Roepstem - Die Roepstem is 'n Nederlands- en Afrikaanstalige webruimte wat die gebruik van albei tale wil bevorder. Ook dient De Roepstem tot nadere kennismaking van de geinteresseerde met beide talen. |
| » Huis der Nederlanden - 'n kultuursentrum, mediasentrum en biblioteek - Die Huis der Nederlanden (HdN) is 'n Nederlands-Vlaams-Afrikaanse kultuursentrum in Pinelands naby Kaapstad. Die HdN sentrum bevat 'n ruim biblioteek en mediasentrum, klaskamers en konferensielokale, en lees- en kuierareas. |
| » Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) - Net soos die ou Stigting vir Afrikaans, beywer die SBA hom vir die bemagtiging van Afrikaans sprekers, deur projekte oor geletterdheid, sosiale gesondheid, uitbou van die kunste, ens. |
Powered by DWodp live version 1.2.4 Copyright © 2003-2004 Dominion Web